(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Roes (kleur) - Wikipedia Gaan na inhoud

Roes (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Roesbruin)
#B7410E

Roes is die kleur van geroeste yster, dus die rooibruin kleur van ysteroksied.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word roes as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #B7410E
RGB-kleurmodel (183, 65, 14)
CMYK (22, 85, 100, 13)
HSV (18°, 92%, 72%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.