Shishapangma
Shishapangma | |
---|---|
Ligging | (Tibet) Volksrepubliek China |
Hoogte | 8 027[1][2][3][4] meter bo seevlak |
Prominensie | 2 897[5] |
Reeks | Himalaja |
Koördinate | 28°21′8″N 85°46′47″O / 28.35222°N 85.77972°O |
Eerste bestyging | 2 Mei 1964 |
Eerste bestyger(s) | Xǔ Jìng |
Maklikste roete | Sneeu/ys-klim |
Shishapangma (amptelik Xixabangma, Vereenvoudigde Chinees:
Shishapangma is die kleinste berg met 'n hoogte van meer as 8 000 meter en die enigste een wat slegs in die Volksrepubliek China geleë is. Weens die streng beperking op buitelanders in die Outonome gebied Tibet was dit die laaste agt-duisende, wat bestyg is. Die eerste bestyging het op 2 Mei 1964 deur 'n Chinese ekspedisie onder leiding van Xǔ Jìng plaasgevind.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Shishapangma, China". Peakbagger.com. Besoek op 31 Mei 2015.
- ↑ "
青 藏 高原 的 伟大崛起" (in Chinees). China National Geographic. Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2017. Besoek op 31 Mei 2015. - ↑ "Shisha Pangma" (in Engels). 8000ers.com. 13 Februarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2019. Besoek op 31 Mei 2015.
- ↑ "Shisha Pangma" (in Engels). summitpost.org. 7 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2019. Besoek op 31 Mei 2015.
- ↑ "High Asia II: Himalaya of Nepal, Bhutan, Sikkim and adjoining region of Tibet" (in Engels). Peaklist.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 September 2019. Besoek op 31 Mei 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shishapangma.