(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Yoshirō Mori - Wikipedia Gaan na inhoud

Yoshirō Mori

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Yoshirō Mori
Yoshirō Mori

Ampstermyn
5 April 2000 – 26 April 2001
Monarg Akihito
Voorafgegaan deur Keizō Obuchi
Opgevolg deur Junichiro Koizumi

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 Julie 1937 (1937-07-14) (86 jaar oud)
Politieke party Liberaaldemokratiese Party
Eggenoot/-note Chieko Maki

Yoshirō Mori (もり 喜朗よしろう, Mori Yoshirō, gebore 14 Julie 1937) is 'n Japannese politikus wat tussen April 2000 en April 2001 as die Eerste minister van Japan gedien het. Hy is beskryf as om die "die hart van 'n vlooi en die brein van 'n haai" te besit, en was ongewild in meningspeilings tydens sy ampstermyn.[1][2]

Hy is tans president van die Japan Rugby Football Union asook die Japan-Korea Parlementariërsunie. In 2014 is hy aangestel as hoof van die reëlingskomitee vir die Olimpiese Somerspele in 2020.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Profile: Yoshiro Mori BBC News, (2000-11-20, 08:34 GMT
  2. うわさ眞相しんそう特別とくべつ取材しゅざいはん「『サメののうミソ』と『ノミの心臓しんぞう』をもり喜朗よしろう "総理そうり失格しっかく" の人間にんげんせい証明しょうめい」 (『うわさ眞相しんそう』2000ねん6がつごう、pp.24–31)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]