(Translated by https://www.hiragana.jp/)
braille - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

braille

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Braille.
Enkelvoud Meervoud
  braille     —  
brail•le
’n Skryfstelsel wat deur gesiggestremdes gebruik en tradisioneel met opgehewe letters geskryf word.
Braille is genoem na die skepper daarvan, die Fransman Louis Braille, wat sy sig verloor het weens ’n ongeluk in sy kinderdae.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: braille(en)
Nederlands: braille(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor braille.