takbok
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
takbok | takbokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
takbokkie | takbokkies |
- Hulp:IPA: [ˈtɑkbɔk]
- تَكْ بَُوكْ , meervoud: تَكْ بَُوكِى
- Algemene naam vir verskillende wildsbokke met getakte horings ( Cervinae), aangetref in die Noordelike Halfrond.
Vertalings: takbok | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor takbok.