(Translated by https://www.hiragana.jp/)
verbinden - Wikiwoordeboek Gaan na inhoud

verbinden

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
verbinden verbond verbonden  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik verbind verbond
jij, u verbindt
hij, zij, het verbindt
wij, jullie, zij verbinden verbonden
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
verbind verbonden verbindend
Verdere vervoegings: verbinden (vervoeging)
Hulp:IPA: [vər.ˈbɪn.də(n)]
   
(lêer)
ver•bin•den
  1. Verbind; twee of meer voorwerpe of onderdele aan melkaar vasmaak.
  2. (medies) Verbind; behandel met 'n verband
  3. Verbind; met iets of iemand kontak maak (soos per telefoon)
  4. zich ~ tot: Verbind; 'n dwingende verpligting aangaan.

    Eienskappe

1, 2 en 3
Oorganklike werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
4
Wederkerende werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben.
Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
Sterke werkwoord van klas drie.