zijn
Voorkoms
Stamtye | ||
---|---|---|
zijn | was | gewees |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | ben | was |
jij, u | bent | |
hij, zij, het | is | |
wij, jullie, zij | zijn | waren |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
ben | gewees | zijnd |
Verdere vervoegings: zijn (vervoeging) |
- (koppelwerkwoord): Wees
- (hulpwerkwoord lydende vorm voltooide tyd): Wees
- (hulpwerkwoord ergatiewe werkwoorde voltooide tyd): Hê
- koppelwerkwoord
- «Ben je moe?»
- Is jy moeg?
- hulpwerkwoord lydende vorm voltooide tyd
- «Het meel is al gezeefd.»
- Die meel is reeds gesif.
- hulpwerkwoord ergatiewe werkwoorde voltooide tyd
- «Wat is er gebeurd?»
- Wat het gebeur?
- Koppelwerkwoord. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Hulpwerkwoord van die voltooide lydende en voltooide ergatiewe tye.
- Onreëlmatige werkwoord.
persoon | enkelvoud | meervoud | ||
---|---|---|---|---|
byvoeglik | selfstandig | byvoeglik | selfstandig | |
1ste | mijn m'n |
mijne | ons, onze | onze |
2de (informeel) |
jouw je |
jouwe | jullie je |
- |
2de (formeel) (regionaal) |
uw | uwe | uw | uwe |
3de m | zijn z'n |
zijne | hun | hunne |
3de v | haar d'r, 'r |
hare | ||
3de o | zijn (ervan) |
- |
- Sy wat betref 'n manlike of onsydige besitter.
- «Hij heeft zijn hoed in zijn hand.»
- Hy het sy hoed in sy hand.
- Die swakke vorm is z'n, wat egter in skryftaal nie altyd weergegee word nie.