(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Engraulidae - Wikipedia Gaan na inhoud

Engraulidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ansjovis)

Engraulidae
Kaliforniese ansjovisse, Engraulis mordax
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Engraulidae
Genera

Amazonsprattus
Anchoa
Anchovia
Anchoviella
Cetengraulis
Coilia
Encrasicholina
Engraulis
Jurengraulis
Lycengraulis
Lycothrissa
Papuengraulis
Pseudosetipinna
Pterengraulis
Setipinna
Stolephorus
Thryssa

Die Ansjovisse (Engraulidae) is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Clupeiformes behoort. Daar is 16 genera met minstens 139 spesies wat tot hierdie familie behoort. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Al die Ansjovissoorte se lywe is lank en silindries, en die snoet is voor die mond. Hulle het klein tandjies wat tipies is van vis wat plankton vreet as voeding. Ansjovis tel onder die pelagiese vis, wat beteken dat hulle in groot skole oor die kontinentale bank voorkom. Die vis word tipies 8 tot 25 cm groot. Ansjovis speel wêreldwyd 'n groot rol in lande se kommersiële visbedryf.

Genera

[wysig | wysig bron]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Encrasicholina
  • Engraulis
  • Stolephorus

Sien ook

[wysig | wysig bron]