Nu (hoofletter Νにゅー, kleinletter νにゅー) is die dertiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 50.