Omikron (hoofletter Οおみくろん, kleinletter οおみくろん) is die vyftiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 70.