(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Wateraap (astrologie) - Wikipedia Gaan na inhoud

Wateraap (astrologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
みずのえさる

Die Wateraap (みずのえさる, rénshēn) is die negende jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (みずのえ, rén; die element Water en Jang) met die negende Aardtak (さる, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Wateraapjaar het in 1992 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 4 Februarie 1992 tot 22 Januarie 1993.

Wateraapjare

[wysig | wysig bron]
Sestigdelige siklus (干支えと gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
ささえ
Rot
Os
うし
Tier
とら
Konyn
Draak
たつ
Slang
Perd
うま
Bok
Aap
さる
Haan
とり
Hond
いぬ
Vark
Jaar
てん
ささえ
1
きのえ
2
おつ
うし
3
へい
とら
4
ちょう
5
つちのえ
たつ
6
おのれ
7
かのえ
うま
8
からし
9
みずのえ
さる
10
みずのと
とり
11
きのえ
いぬ
12
おつ
Jaar
てん
ささえ
13
へい
14
ちょう
うし
15
つちのえ
とら
16
おのれ
17
かのえ
たつ
18
からし
19
みずのえ
うま
20
みずのと
21
きのえ
さる
22
おつ
とり
23
へい
いぬ
24
ちょう
Jaar
てん
ささえ
25
つちのえ
26
おのれ
うし
27
かのえ
とら
28
からし
29
みずのえ
たつ
30
みずのと
31
きのえ
うま
32
おつ
33
へい
さる
34
ちょう
とり
35
つちのえ
いぬ
36
おのれ
Jaar
てん
ささえ
37
かのえ
38
からし
うし
39
みずのえ
とら
40
みずのと
41
きのえ
たつ
42
おつ
43
へい
うま
44
ちょう
45
つちのえ
さる
46
おのれ
とり
47
かのえ
いぬ
48
からし
Jaar
てん
ささえ
49
みずのえ
50
みずのと
うし
51
きのえ
とら
52
おつ
53
へい
たつ
54
ちょう
55
つちのえ
うま
56
おのれ
57
かのえ
さる
58
からし
とり
59
みずのえ
いぬ
60
みずのと

Die volgende jare is Wateraapjare:

Jare van die Wateraap
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2689 v.C. 2629 v.C. 2569 v.C. 2509 v.C. 2449 v.C. 2389 v.C. 2329 v.C. 2269 v.C. 2209 v.C. 2149 v.C.
10 2089 v.C. 2029 v.C. 1969 v.C. 1909 v.C. 1849 v.C. 1789 v.C. 1729 v.C. 1669 v.C. 1609 v.C. 1549 v.C.
20 1489 v.C. 1429 v.C. 1369 v.C. 1309 v.C. 1249 v.C. 1189 v.C. 1129 v.C. 1069 v.C. 1009 v.C. 949 v.C.
30 889 v.C. 829 v.C. 769 v.C. 709 v.C. 649 v.C. 589 v.C. 529 v.C. 469 v.C. 409 v.C. 349 v.C.
40 289 v.C. 229 v.C. 169 v.C. 109 v.C. 49 v.C. 12 72 132 192 252
50 312 372 432 492 552 612 672 732 792 852
60 912 972 1032 1092 1152 1212 1272 1332 1392 1452
70 1512 1572 1632 1692 1752 1812 1872 1932 1992 2052
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 769 v.C.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige teken
Metaalbok (からしひつじ)
Wateraap (みずのえさる) Volgende teken
Waterhaan (みずのととり)