(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Vuurperd (astrologie) - Wikipedia Gaan na inhoud

Vuurperd (astrologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
丙午ひのえうま

Die Vuurperd (丙午ひのえうま, bǐngwǔ) is die 43ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (へい, bǐng; die element Vuur en Jang) met die sewende Aardtak (うま, ), gesimboliseer deur die Perd (うま, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurperdjaar het in 1966 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 21 Januarie 1966 tot 8 Februarie 1967.

Vuurperdjare[wysig | wysig bron]

Sestigdelige siklus (干支えと gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
ささえ
Rot
Os
うし
Tier
とら
Konyn
Draak
たつ
Slang
Perd
うま
Bok
Aap
さる
Haan
とり
Hond
いぬ
Vark
Jaar
てん
ささえ
1
きのえ
2
おつ
うし
3
へい
とら
4
ちょう
5
つちのえ
たつ
6
おのれ
7
かのえ
うま
8
からし
9
みずのえ
さる
10
みずのと
とり
11
きのえ
いぬ
12
おつ
Jaar
てん
ささえ
13
へい
14
ちょう
うし
15
つちのえ
とら
16
おのれ
17
かのえ
たつ
18
からし
19
みずのえ
うま
20
みずのと
21
きのえ
さる
22
おつ
とり
23
へい
いぬ
24
ちょう
Jaar
てん
ささえ
25
つちのえ
26
おのれ
うし
27
かのえ
とら
28
からし
29
みずのえ
たつ
30
みずのと
31
きのえ
うま
32
おつ
33
へい
さる
34
ちょう
とり
35
つちのえ
いぬ
36
おのれ
Jaar
てん
ささえ
37
かのえ
38
からし
うし
39
みずのえ
とら
40
みずのと
41
きのえ
たつ
42
おつ
43
へい
うま
44
ちょう
45
つちのえ
さる
46
おのれ
とり
47
かのえ
いぬ
48
からし
Jaar
てん
ささえ
49
みずのえ
50
みずのと
うし
51
きのえ
とら
52
おつ
53
へい
たつ
54
ちょう
55
つちのえ
うま
56
おのれ
57
かのえ
さる
58
からし
とり
59
みずのえ
いぬ
60
みずのと

Die volgende jare is Vuurperdjare:

Jare van die Vuurperd
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2655 v.C. 2595 v.C. 2535 v.C. 2475 v.C. 2415 v.C. 2355 v.C. 2295 v.C. 2235 v.C. 2175 v.C. 2115 v.C.
10 2055 v.C. 1995 v.C. 1935 v.C. 1875 v.C. 1815 v.C. 1755 v.C. 1695 v.C. 1635 v.C. 1575 v.C. 1515 v.C.
20 1455 v.C. 1395 v.C. 1335 v.C. 1275 v.C. 1215 v.C. 1155 v.C. 1095 v.C. 1035 v.C. 975 v.C. 915 v.C.
30 855 v.C. 795 v.C. 735 v.C. 675 v.C. 615 v.C. 555 v.C. 495 v.C. 435 v.C. 375 v.C. 315 v.C.
40 255 v.C. 195 v.C. 135 v.C. 75 v.C. 15 v.C. 46 106 166 226 286
50 346 406 466 526 586 646 706 766 826 886
60 946 1006 1066 1126 1186 1246 1306 1366 1426 1486
70 1546 1606 1666 1726 1786 1846 1906 1966 2026 2086
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 735 v.C.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Vorige teken
Houtslang (おつ)
Vuurperd (丙午ひのえうま) Volgende teken
Vuurbok (丁未ていみ)