(Translated by https://www.hiragana.jp/)
Aardrot (astrologie) - Wikipedia Gaan na inhoud

Aardrot (astrologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
戊子ぼし

Die Aardrot (戊子ぼし, wùzǐ) is die 25ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (つちのえ, ; die element Aarde en Jang) met die eerste Aardtak (, zǐ), gesimboliseer deur die Rot (ねずみ, shǔ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardrotjaar het in 2008 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 7 Februarie 2008 tot 25 Januarie 2009.

Aardrotjare

[wysig | wysig bron]
Sestigdelige siklus (干支えと gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
ささえ
Rot
Os
うし
Tier
とら
Konyn
Draak
たつ
Slang
Perd
うま
Bok
Aap
さる
Haan
とり
Hond
いぬ
Vark
Jaar
てん
ささえ
1
きのえ
2
おつ
うし
3
へい
とら
4
ちょう
5
つちのえ
たつ
6
おのれ
7
かのえ
うま
8
からし
9
みずのえ
さる
10
みずのと
とり
11
きのえ
いぬ
12
おつ
Jaar
てん
ささえ
13
へい
14
ちょう
うし
15
つちのえ
とら
16
おのれ
17
かのえ
たつ
18
からし
19
みずのえ
うま
20
みずのと
21
きのえ
さる
22
おつ
とり
23
へい
いぬ
24
ちょう
Jaar
てん
ささえ
25
つちのえ
26
おのれ
うし
27
かのえ
とら
28
からし
29
みずのえ
たつ
30
みずのと
31
きのえ
うま
32
おつ
33
へい
さる
34
ちょう
とり
35
つちのえ
いぬ
36
おのれ
Jaar
てん
ささえ
37
かのえ
38
からし
うし
39
みずのえ
とら
40
みずのと
41
きのえ
たつ
42
おつ
43
へい
うま
44
ちょう
45
つちのえ
さる
46
おのれ
とり
47
かのえ
いぬ
48
からし
Jaar
てん
ささえ
49
みずのえ
50
みずのと
うし
51
きのえ
とら
52
おつ
53
へい
たつ
54
ちょう
55
つちのえ
うま
56
おのれ
57
かのえ
さる
58
からし
とり
59
みずのえ
いぬ
60
みずのと

Die volgende jare is Aardrotjare:

Jare van die Aardrot
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2673 v.C. 2613 v.C. 2553 v.C. 2493 v.C. 2433 v.C. 2373 v.C. 2313 v.C. 2253 v.C. 2193 v.C. 2133 v.C.
10 2073 v.C. 2013 v.C. 1953 v.C. 1893 v.C. 1833 v.C. 1773 v.C. 1713 v.C. 1653 v.C. 1593 v.C. 1533 v.C.
20 1473 v.C. 1413 v.C. 1353 v.C. 1293 v.C. 1233 v.C. 1173 v.C. 1113 v.C. 1053 v.C. 993 v.C. 933 v.C.
30 873 v.C. 813 v.C. 753 v.C. 693 v.C. 633 v.C. 573 v.C. 513 v.C. 453 v.C. 393 v.C. 333 v.C.
40 273 v.C. 213 v.C. 153 v.C. 93 v.C. 33 v.C. 28 88 148 208 268
50 328 388 448 508 568 628 688 748 808 868
60 928 988 1048 1108 1168 1228 1288 1348 1408 1468
70 1528 1588 1648 1708 1768 1828 1888 1948 2008 2068
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 753 v.C.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige teken
Vuurvark (ちょう)
Aardrot (戊子ぼし) Volgende teken
Aardos (おのれうし)