Wu
Voorkoms
Wu Wúyǔ | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Volksrepubliek China Japan Suid-Korea Verenigde State ander Chinese oorsese gemeenskappe | |
Gebied: | Sjanghai, Zhejiang, Jiangsu, Anhui, Jiangxi, Fujian, Hongkong | |
Totale sprekers: | 80 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Chinees Wu | |
Skrifstelsel: | Chinese karakters | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | zh | |
ISO 639-2: | chi/zho | |
ISO 639-3: | wuu/zho | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Wu (Vereenvoudigde Chinees: 吴语, Tradisionele Chinees:
Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, veral aan die Yangtzemonding en in Sjanghai, en is daarmee die tweede mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns. Dit word veral in die Oos-Chinese provinsies Zhejiang, Jiangsu, Anhui, Jiangxi en Fujian gepraat.
Soos die ander Chinese tale word Wu met Chinese karakters geskryf.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chinese, Wu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020. Besoek op 16 September 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wu.