Chinees
Chinees (Vereenvoudigde Chinees: 汉语, Tradisionele Chinees:
Chinees 汉语; Hànyǔ of Zhōngwén | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Volksrepubliek China Republiek van China Singapoer Indonesië Maleisië Thailand | |
Gebied: | China, Taiwan, Singapoer, Hongkong, Macau, Indonesië, Maleisië, Thailand, Verenigde State, Kanada en ander plekke met aansienlike oorsese Chinese gemeenskappe | |
Totale sprekers: | onbekend (1,2 miljard aangehaal tussen 1984 en 2001)[1][2] | |
Rang: | 1 | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Chinees | |
Skrifstelsel: | Chinese karakters, zhuyin fuhao, braille Latynse alfabet Arabiese alfabet Cyrilliese alfabet Antieke gebruik van Phagspa-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Volksrepubliek China Hongkong Macau Republiek van China Singapoer Verenigde Nasies | |
Gereguleer deur: | Nasionale Kommissie van taal en skryf[3] Nasionale Taalkomitee Raad vir die Bevordering van Mandaryns Raad vir die Chinese Taalstandardiseringsbeleid | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | zh | |
ISO 639-2: | zho | |
ISO 639-3: | zho | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verspreiding
wysigChinees is die moedertaal van die Han- en die Hui-Chinese en deur hul emigrasie in talle gebiede van die wêreld word dié taal ook in lande soos Australië, Filippyne, Japan, Kanada, Mianmar, Rusland, Peru, die Verenigde State en Viëtnam gepraat, wat van Chinees 'n wêreldtaal maak.
Ampstaal
wysigMandaryn-Chinees is die amptelike taal van die Volksrepubliek China met sy spesiale administratiewe streke Hongkong (saam met Engels en Kantonees) en Macau (saam met Kantonees en Portugees), asook die omstrede Republiek China op Taiwan. Daarbenewens vorm Chinees saam met Engels, Maleis en Tamil die amptelike tale van Singapoer en saam met Arabies, Engels, Frans, Russies en Spaans die amptelike tale van die Verenigde Nasies.
Dialekte van Chinees
wysigDialek | Alternatiewe benamings | Sprekers | Hoofverspreiding |
---|---|---|---|
Mandaryns | Noord-Chinese dialekte, Beifanghua ( |
960 miljoen | China, Taiwan, Hongkong, Macau, Singapoer, Indonesië en Maleisië |
Wu | Wúyǔ ( |
80 miljoen | China: Yangtzemonding, Sjanghai |
Kantonees of Yue | Yuèyǔ (粵語 / 粤语), Guangdonghua ( |
63 miljoen | China: Guangxi, Guangdong, Hongkong, Macau; Maleisië |
Min | Mǐnyǔ (閩語 / 闽语), Fujianhua ( |
60 miljoen | China: Fujian, Guangdong, Hainan, Zhejiang, Jiangsu, Taiwan; Suidoos-Asië |
Xiang | Xiāng yǔ (湘語 / 湘语), Hunanhua ( |
37 miljoen | China: Hunan, Guangxi, Guizhou, Sichuan, Shaanxi |
Hakka of Kejia | Kejiayu ( |
33 miljoen | Suid-China, Taiwan, Suidoos-Asië, Indië, Japan |
Gan of Kan | Gàn yǔ (贛語 / 赣语) | 22 miljoen | China: Jiangxi, Hubei, Hunan, Anhui, Fujian |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chinese" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 16 September 2016.
- ↑ (en) aboutworldlanguages.com: Mandarin (Chinese)
- ↑ (zh) china-language.gov.cn Geargiveer 18 Desember 2015 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chinees.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Chinees.
- (en) China-verslag by Ethnologue
- (en) Taiwan-verslag by Ethnologue