Turkse Wikipedia
Voorkoms
Turkse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Turks |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Desember 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | tr.wikipedia.org |
Die Turkse Wikipedia is die Turkse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2002 begin.
Dit het tans 623 730 artikels en is die 30ste grootste wikipedia.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]- 'n Voorbeeld van 'n Turkstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaanca.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Turkse Wikipedia. |